Die Heuwels Fantasties
Оригинальный текст с переводом
Die Heuwels Fantasties
So vêr gery, skool is uit
En ek’s 'n passasier, slaap teen die ruit
Dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie
Ek gaan nêrens nie
Ek gaan nêrens, nêrens nie
Solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie
Solank jy langs my is, is dit waar die huis is
Koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere
Jy weet altyd wat om te doen
Jy weet mos altyd wat om te doen
Ek gaan nêrens nie
Ek gaan nêrens
Nêrens nie
Solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie
Solank jy langs my is
Is dit waar die huis is
Пока школа закончилась
А я пассажир, сплю у окна
Здесь чувствуешь себя в безопасности между ничем и нигде
Я никуда не пойду
Я никуда не пойду, никуда
Пока ты знаешь, где я
Знаешь ли ты, где дом?
ты никуда не идешь
Между ничем и нигде
Пока ты рядом со мной, дом здесь
Прохладная вода, семья, ты и малыши и наши животные
Вы всегда знаете, что делать
Вы всегда знаете, что делать
Я никуда не пойду
Я никуда не пойду
Нигде
Пока ты знаешь, где я
Знаешь ли ты, где дом?
ты никуда не идешь
Между ничем и нигде
Пока ты рядом со мной
Это где дом?
2016 •Die Heuwels Fantasties, Laurika Rauch
2010 •Jack Parow, Die Heuwels Fantasties
2015 •Die Heuwels Fantasties
2020 •Die Heuwels Fantasties
2017 •Die Heuwels Fantasties, JR
2020 •Die Heuwels Fantasties, Ampie
2017 •Die Heuwels Fantasties
2020 •Die Heuwels Fantasties
2017 •Die Heuwels Fantasties
2015 •Die Heuwels Fantasties, Riana Nel
2020 •Die Heuwels Fantasties
2012 •Die Heuwels Fantasties
2020 •Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb
2012 •Die Heuwels Fantasties
2019 •Die Heuwels Fantasties
2015 •Die Heuwels Fantasties
Огромная база текстов песен на разных языках
Качественные переводы на русский язык
Находите нужные тексты за секунды