Soos Bloed - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Soos Bloed - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Год
2010
Язык
`Afrikaans`
Длительность
211700

Below is the lyrics of the song Soos Bloed , artist - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis with translation

Lyrics " Soos Bloed "

Original text with translation

Soos Bloed

Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis

Soos bloed so is jy vir my

Soos my so ken jy vir my

Soos asem vloei jy dwarsdeur my

Soos tyd so vlieg als verby

Ek vra jou bly by my

Tot die paaie voor my opraak

Tot die wolke bo my leegraak vir my

Ek vra jou bly naby my

Tot die spore voor my dofraak

En die wolke bo my leegmaak oor my

Soos bloed binne my is jy

Jou groet eggo steeds in my

Oseane oor tot ek jou kry

Vulkane brand hier binne my

Ek vra jou bly by my

Tot die paaie voor my opraak

Tot die wolke bo my leegraak vir my

Ek vra jou bly naby my

Tot die spore voor my dofraak

En die wolke bo my leegmaak oor my

2+ million lyrics

Songs in different languages

Translations

High-quality translations into all languages

Quick search

Find the texts you need in seconds