Yum Yum - Juanita Du Plessis

Yum Yum - Juanita Du Plessis

Год
2020
Язык
`Afrikaans`
Длительность
175180

Below is the lyrics of the song Yum Yum , artist - Juanita Du Plessis with translation

Lyrics " Yum Yum "

Original text with translation

Yum Yum

Juanita Du Plessis

Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding

Jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing

Sy sê my bolla bok vir jou ek steeds so lief

Jy lyk so yum yum kom soen my gou ‘seblief

Dis nog altyd jy na al die jare

‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare

Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my

Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller

En als wat bo was is nou onder

Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Hy sê my flooi kalooi kom seil in hierdie hawe in

Jy lyk so yum yum vir jou wil ek bemin

Sy sê my botter bul jy’s net soos ‘n skoen wat pas

Ooh jy lyk so yum yum

Dis nog altyd jy na al die jare

‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare

Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my

Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller

En als wat bo was is nou onder

Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Dis nog altyd jy na al die jare

‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare

Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my

Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller

En als wat bo was is nou onder

Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Dis nog altyd jy na al die jare

‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare

Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my

Hey jy

Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller

En als wat bo was is nou onder

Oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Sê oh oh oh jy laat my tone lekker kry

Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding

Ooh jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing

2+ million lyrics

Songs in different languages

Translations

High-quality translations into all languages

Quick search

Find the texts you need in seconds