
Below is the lyrics of the song Ek Skyn (Heilig) , artist - Tasche with translation
Original text with translation
Tasche
Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek as jy my net ‘n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak, wie sal vir my liefde maak
As die somer so lekker is hoekom voel ek so fucked
Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
Sê vir my as die revolusie verby is
Geliefdes, ons weet
Ons sal altyd na sy braaksel toe terug keer
Moenie so verbaas wees nie, gooi net ‘n bietjie vet op die vuur
melancholies
Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
Sê vir my as die revolusie verby is
En ek bly verveeld, en my bene is seer
En ek staan voor jou deur en my kop klop
Genade onbeskryflik groot
Ek is die hel in, bibber en beef, die boere betreur
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat
Gaan hulle jou wil dood maak
Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
Sê vir my as die revolusie verby is
En ek bly verveeld, en my bene is seer
En ek staan voor jou deur en my kop klop
En my kop klop
Spoegwolf, Tasche • 2020
Tasche, Francois Van Coke • 2019
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
Songs in different languages
High-quality translations into all languages
Find the texts you need in seconds