Dropit Soos 'n Disprin - Snotkop

Dropit Soos 'n Disprin - Snotkop

  • Year of release: 2018
  • Language: English
  • Duration: 3:44

Below is the lyrics of the song Dropit Soos 'n Disprin , artist - Snotkop with translation

Lyrics " Dropit Soos 'n Disprin "

Original text with translation

Dropit Soos 'n Disprin

Snotkop

Wat ruk so?

Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor?

Wat ruk so?

Is dit tant Tok in die hoender hok?

Wat ruk so?

Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam?

Wat ruk so?

Is dit oom Jan wat wil slange va-a-ang?

Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof

So, staan maar terug, pasop

Ek like dit net as hy drop (drop)

(Dropit soos 'n disprin)

(Dropit soos 'n disprin)

Al die girls van jou wil bad

Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam

As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Wat ruk so?

Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank?

Wat ruk so?

Is dit Gys in die agter huis?

Wat ruk so?

Is dit De Waal in die beeskraal, of Doep op die voorstoep?

Wat ruk so?

Is dit ou Daan in sy karavaan?

Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof

So, staan maar terug, pasop

Ek like dit net as hy drop (drop)

(Dropit soos 'n disprin)

(Dropit soos 'n disprin)

(Dropit soos 'n disprin)

Al die girls van jou wil bad

Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam

As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin (Wat ruk so?)

(Wat ruk so?)

(Wat ruk so?)

(Wat ruk so?)

(Dropit soos 'n disprin)

Al die girls van jou wil bad

Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam

As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Wat ruk so?

Other songs by the artist:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

New texts and translations on the site:

2+ million lyrics

Songs in different languages

Translations

High-quality translations into all languages

Quick search

Find the texts you need in seconds