Below is the lyrics of the song Dis 'n Land , artist - Snotkop with translation
Original text with translation
Snotkop
Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon, drome droom, wel!
Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae.
Was net 'n laitie in die Vrystaat op die plaas, ja!
Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos.
Brandewyn en Coke om die probleme op te los.
En tannie Carika op die radio wat sing.
En ons skree hard vir die Bokke om die beker terug te bring, ja!
Hierdie land, wat my gelove het.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon, al die drome wat ek droom, ja!
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots te sê ek is
Afrikaans en dit bedoel.
Om 'n Bunnychow te eet en die dibajive te doen, om Huisgenoot, Stellenbosch en
Mannetjie Roux.
Dis die Capeflats, die kaptein Loftes toe.
Maak die venter wawyd oop as jy Namakwaland toer, en voel die wind.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys.
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis.
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg.
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg.
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer.
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader.
Seën asseblief hierdie land van in ons woon en al die ander mens wat soos ek
van vrede droom.
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Op 'n bly plek leer jy vir my.
Snotkop, Karen Zoid • 2016
Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
Songs in different languages
High-quality translations into all languages
Find the texts you need in seconds