MuzText
Тексты с переводом
Afrikaners Is Plesierig - Karen Zoid
С переводом

Afrikaners Is Plesierig

Karen Zoid

Год
2015
Язык
en
Длительность
224620

Текст песни "Afrikaners Is Plesierig"

Оригинальный текст с переводом

Afrikaners Is Plesierig

Karen Zoid

Оригинальный текст

I’d like to introduce myself — Johanna Ertjekollo

And this is the alternative — You was so saf 'n molo

Haai jy loop verby — Is mos dekadent

Peace brother, give me five of suig jou peperment

Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh

En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche

Ja this is alternative but we’re not primitive

Some het nog hare op hull lyf but we just like to live

In peace

Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan?

Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam

Oops!

Jou naam, jou naam

I understand madame

Ek ken mevrou

Jy’s een van daai’s Jy is so bietjie skaam

Afrikaners is plesierig

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjie

En dan maak hulle so

En dan maak hulle so

Babe is jy nog life vir my?

Ek gaan iemand anders kry.

Luister hier jou yuppie scum

Jou preconceived millennium man

Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan

Gee my nog 'n vatlap government plan

En die bedelaars staan met sy uitsteek hande

En vra my vir net nog twee rand

Mense vrek oor die hele land

En die res lê op Clifton se strand

En die Music is vinnig

Ek raak opgepsyche

If you don’t like it, why don’t you take a hike

Almal is anders, Sê maar wat jou pla

Hou net op om vrae te vra

Afrikaners is plesierig

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjie

En dan maak hulle so

En dan maak hulle so

Babe is jy nog life vir my?

Ek gaan iemand anders vry.

I’d to now excuse myself

Hul sit honde op mense

Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense

Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby

Bobbie Skinstad hoe’s daai bene

Ek kyk nie Currie Cup nie

Jy’s cool

Jy voel 'n veer vir global warming

Betogers moet iets anders doen

Pamflette lees is boring

Alles is affirmative al is jou baas verwant

Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan

Die bank, die bank, die bank

Vra te veel rente

Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente

Ek het nie pms nie, ek’s net a natural bitch

I’d like to play my guitar but I don’t have perfect pitch

Afrikaners is plesierig

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjie

En dan maak hulle so

En dan maak hulle so

Babe is jy nog life vir my?

Ek gaan iemand anders vry.

Перевод песни

Я хотел бы представиться — Йоханна Эртьеколло

И это альтернатива — Ты был так безопасен и моло

Haai jy loop verby — Is mos dekadent

Мирный брат, дай мне пять suig jou peperment

Jy крутой, jy spoel jou mond встретил Aquafresh

En leer mos al van hip-hop in jou ma se creche

Да, это альтернатива, но мы не примитивны

Какой-то het nog hare op hull lyf, но нам просто нравится жить

В мире

Эксуус, мевроу, ват гаан ноу аан?

Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam

Ой!

Джоу Наам, Джоу Наам

Я понимаю мадам

Эк кен мевроу

Jy из Jy een van daai такая красивая

Африканеры — это плезириг

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjie

En dan maak hulle so

En dan maak hulle so

Детка, это жизнь для меня?

Эк гаан Иеманд Андерс Кры.

Luister Hier Jou яппи подонки

Джо предвзятый человек тысячелетия

Ek maak jou kwaad хочу ek weet ek kan

Ну и дела, мой план правительства nog 'n vatlap

En die bedelars staan ​​встретил sy uitsteek hande

En vra my vir net nog twee rand

Mense vrek oor die hele land

En die res lê op Clifton se strand

En die Музыка винниг

Эк раак опгепсихе

Если вам это не нравится, почему бы вам не отправиться в поход

Almal is anders, Sê maar wat jou pla

Hou net op om vrae te vra

Африканеры — это плезириг

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjie

En dan maak hulle so

En dan maak hulle so

Детка, это жизнь для меня?

Ek gaan iemand anders vry.

Я бы извинился

Hul сидеть honde op менсе

Ek gaan Liwer Skape tel op radiosondergrense

Ja, jy, почини мой крикет и перепутай мое регби

Даай бене мотыги Бобби Скинстад

Ek kyk nie Кубок Карри не

Джи крутой

Jy voel 'n veer vir глобальное потепление

Betogers moet iets anders doen

Памфлетт Лис скучна

Alles утвердительно al is jou baas verwant

Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan

Умри банк, умри банк, умри банк

Vra te veel rente

Ek speel maar eerder pinball встретил мои 50 сенте

Ek het nie pms nie, ek's net натуральная сука

Я хотел бы играть на гитаре, но у меня нет идеального слуха

Африканеры — это плезириг

Dit kan julle glo

Hulle hou van partytjie

En dan maak hulle so

En dan maak hulle so

Детка, это жизнь для меня?

Ek gaan iemand anders vry.

🎵 Прослушиваний: N/A❤️ В избранном: N/A📅 Добавлено: 14.05.2015
:5/5 | 1

2+ миллиона текстов

Огромная база текстов песен на разных языках

Переводы

Качественные переводы на русский язык

Быстрый поиск

Находите нужные тексты за секунды