
Below is the lyrics of the song Melanie , artist - Jay with translation
Original text with translation
Jay
Dis wat my kop vir my wou doen.
Dis my hart wat jou nie los nie.
Het ek nie so die tyd gemors nie.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie.
Ek wens jy kan dit vir my vra.
Ek sal jou op my hande dra.
Want jy bly nog steeds my grootste sonde.
Jy smeer die sout terug in my wonde.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Ek het verander, ek wens jy kon my glo.
As 'n man 'n vrou lief het, dan maak … hy so.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie.
That's what my head wanted to do for me.
It's my heart that does not leave you.
I did not waste time like that.
Melanie.
Let's make a symphony.
I write the melody for you.
Come sing me the harmony.
Melanie.
You say, you will show it to me.
Because this time it comes with a price.
You just break my heart again and again and again.
Melanie.
Melanie.
I wish you could ask me that.
I will carry you on my hands.
Because you still remain my greatest sin.
You smear the salt back into my wounds.
Melanie.
Let's make a symphony.
I write the melody for you.
Come sing me the harmony.
Melanie.
You say, you will show it to me.
Because this time it comes with a price.
You just break my heart again and again and again.
Melanie.
I changed, I wish you could believe me.
If a man loves a woman, then maak he does so.
Melanie.
Let's make a symphony.
I write the melody for you.
Come sing me the harmony.
Melanie.
You say, you will show it to me.
Because this time it comes with a price.
You just break my heart again and again and again.
Melanie.
Melanie
Come sing me the harmony.
Melanie.
You say, you will show it to me.
Because this time it comes with a price.
You just break my heart again and again and again.
Melanie.
Melanie.
Rahul Nambiar, Jay • 2014
Jay • 2020
Jay • 2013
Jay & The Americans, Jay, The Americans • 2014
Lianie May, Jay • 2011
Jay • 2018
Jay • 2018
Jay & The Americans, Jay, The Americans • 2014
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
Songs in different languages
High-quality translations into all languages
Find the texts you need in seconds