Below is the lyrics of the song Butterflies , artist - Bobby Van Jaarsveld, Eden with translation
Original text with translation
Bobby Van Jaarsveld, Eden
Ek onthou die begin van November maand op ñ wingerd in die kaap
Jy’t gestaan teen die bas van 'n koelte boom ek was te bang om met jou te praat
Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en
Die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
Gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
Jy my nog steeds butterflis
Dis al vyftien jaar in November maand lyk nog diselfde in die kaap teen daai
Koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir 'n dans
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
Gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
Jy my nog steeds butterflies
Net soos die wind waai…
Laat jy my kop nog draai
Wie sou dit ooit kon raai
Jy gee my nog mmmhmmh
Net soos die wind waai en als verander
Jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee
jy my nogsteeds butterflies
Net soos die wind waai
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nogsteeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my
nogsteeds butterflies
Gee jy my nog butterflies
Want jy gee my nogsteeds butterflies
I remember the beginning of November on a vineyard in the Cape
You stood against the bark of a cool tree I was too scared to talk to you
As the sun goes down and it gets dusk and you gently touch me and
The moon is full and my heart overflows with the butterflies in the cape
Just like the wind blows and if you change my head still spins because of you
Still giving me butterflies
Come lay here next to me so that I get more of you just like the first time gave
You still butterflis me
It's been fifteen years in the month of November still looks the same in the cape against that
Koelteboom where our names are you ask me for a dance again
And now it feels like that first time when you whispered in my ear
It starts all over again and my heart overflows with butterflies in the cape
Just like the wind blows and if you change my head still spins because of you
Still giving me butterflies
Come lay here next to me so that I get more of you just like the first time gave
You still give me butterflies
Just as the wind blows…
You still make my head spin
Who would have ever guessed
You're still giving me mmmhmmh
Just as the wind blows and changes
You still make my head spin because you still give me butterflies
Come lay here next to me so I can get more of you just like the first time gave
you still give me butterflies
Just like the wind blows
You still make my head spin
Because you still give me butterflies
Come lay here next to me so that I get more of you just like the first time you gave me
still butterflies
Will you give me more butterflies?
Because you still give me butterflies
Songs in different languages
High-quality translations into all languages
Find the texts you need in seconds