Below is the lyrics of the song Spieeltjie , artist - Bobby Van Jaarsveld with translation
Original text with translation
Bobby Van Jaarsveld
In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se
spieël
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose …
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland
In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat’s jou naam
In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my
spieël
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose …
Die beelde verander soos die jare verbygaan
Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my…
Sal ek by jou my antwoord kry
Uit sprokiesland uit sprokiesland
In the four corners of the mirror I see things that bother me, things that bother me
I see a reflection of my soul in this endless mirror, the world's
mirror
So look for me on the other side of the moon tonight, because I'm getting embarrassed
Ashamed of things I see, in this endless…
Little mirror, little mirror tell me, how do other people see me
They also see the image I get in the morning
Little mirror in my hand why is your answer taking so long
I wish I was in a fairy tale from fairyland, from fairyland
In the four corners of the mirror I find someone asking me, what's your name
In this picture in my mirror there is an unknown soul, but it remains me
mirror
So look for me on the other side of the moon tonight, because I'm getting embarrassed
Ashamed of things I see, in this endless…
The images change as the years pass
Your words hurt when I see them
Little mirror, little mirror tell me…
Shall I get my answer from you
Out of fairyland out of fairyland
Songs in different languages
High-quality translations into all languages
Find the texts you need in seconds