
Below is the lyrics of the song Bloed Wat Roep , artist - Appel with translation
Original text with translation
Appel
Al maak ons mekaar so seer
Probeer ons nog ‘n laaste keer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Ek groet jou met ‘n half oop deur
Want ek weet ek sien jou eendag weer
Want die bloed sal roep
Ja
Welkom by my hart se deur
Verf met goud op elke liewe skeer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se huis
Familie is die siel se kruis
Dis die bloed wat roep
Net die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Daar is iets
Want jy staan nou in ‘n vreemde land
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se deur
Verf met goud op elke liewe skeer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se huis
Familie is die siel se kruis
Dis die bloed wat roep
Net die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Waar prente van jou mense hang
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se deur
Verf met goud op elke liewe skeer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se huis
Familie is die siel se kruis
Dis die bloed wat roep
Net die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Net die die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Appel, Mann • 2015
Appel • 2019
Appel • 2019
Appel • 2019
Appel • 2019
Appel • 2021
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
Songs in different languages
High-quality translations into all languages
Find the texts you need in seconds